"Hier is n paar fotos van ons nuwe skooltjie..."
Uiteindelik spog ons met nog n pragtige nuwe groot speelgrond! Ons maats geniet die additionele klimraam, balskop en sommer net om bietjie saam hulle klas maatjies lekker rond te hardloop.
Loer gerus ook na a paar fotos van ons ander skooltjies gelee in Helderkruin, Weltevredenpark en Allensnek...