Babbels Kleuterskool Fooie vir 2026

- "Waar almal die beste onderig kan bekostig.."

‘n Eenmalige nie terugbetaalbare registrasie fooi van R900.00 is betaalbaar aan die skool op registrasie en inhandiging van die relevante aansoekvorms.


‘n Verpligtende jaarlikse nie terugbetaalbare buitemuurse fooi van R850.00 is betaalbaar aan die skool en sluit die volgende weeklikse aktiwiteite in: Rekenaars, Bak & Brou, Wetenskap, Motoriese Vaardighede, Sensoriese Ontwikeling, Musiek en Flinkdink.


‘n Verpligte jaarlikse nie-terugbetaalbare Skryfbehoeftesfooi van R850.00 is aan die skool betaalbaar indien jy wil hê dat die skool die Jaarlikse Skryfbehoeftes namens jou moet verskaf. Jy is welkom om jou eie skryfbehoeftes saam te bring en jou rekening sal gekrediteer word sodra dit ontvang is.(Die skool sal jou met n skryfbehoeftelys voorsien)


Geen deposito word vereis nie!


Fooie 2026



Voldag - 06H00 - 18H00

R4500.00 per maand (12 Maande)

Halfdag - 06H00 - 13H00

R4200.00 per maand (12 Maande)

(Halfdag opsie is nie beskikbaar vir ons babakamer nie)

Babas Voldag 06H00 - 18H00

R4600.00 per maand (12 Maande)